Casa Mia
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Kreef Street, Bloumossel Strand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Mia is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom in Dwarskersbos en bied pragtige see-uitsigte met direkte toegang tot die strand.
Verblyf word gebied in verskeie eenhede wat gerieflik ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Die eenhede kan apart of as 'n hele huis gehuur word. Elke eenheid beskik oor privaat slaapkamers wat ingerig is met gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het hul eie privaat kombuise wat vir selfsorgdoeleindes toegerus is en het knus sitkamers met slim-TV's. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Daar is voldoende parkeerplek op die perseel beskikbaar en gaste kan die pragtige uitsigte geniet wat die eiendom bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Kreef Street, Bloumossel Strand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Kreef Street, Bloumossel Strand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang