Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.

Indien die huis vir 'n spesifieke rede bespreek word bv. troue of partytjie maak asseblief die eienaar bewus wanneer jy versoek vir 'n bespreking / aanvaarding van die kwotasie stuur.

Dit is 'n gesinshuis wat ontwerp is om 'n vakansiehuur te akkommodeer.

Enige skade aan eiendom, hetsy intern of ekstern, sal privaat aan die gas gefaktureer word en die eienaar moet onmiddellik per WhatsApp of telefoonoproep in kennis gestel word indien daar enige skade of breekskade is.
Daar is 'n volledige inventaris van die huis wat voor en na elke gas in- en uitklok geoudit word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oloff Hennig-singel 21, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e64fb5f3112ba033831e6a6650cae8acb6f601f2fcaf696dd5c45b520299d2060af6d4d6402c24a93995e8871de30bae1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12) 15 5 1 5 21 Oloff Hennig Crescent Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.720272985378 17.934199467428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang