Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Klein Kariba

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 690 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jolandie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Vol pret en plesier. Ek was daar saam met my kinders en ons het 'n fees gehad. Dit was baie lekker, en soveel om te doen. Sal gou weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Will definitely go and visit again. Very clean and tidy. Staff are friendly and available to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Love the stay. Great place to relax. I had a great stay. I love the place. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was baie lekker en ongelooflik netjies. Baie lekker rus en netjies, baie om te doen, sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike verblyf by ATKV Klein Kariba! Ek en my man het onlangs ATKV Klein Kariba besoek en ek het slegs goeie woordjies te deel! Die tenthuis was presies soos geadverteer – skoon, netjies en privaat. Dit was baie ruim, koel en selfs toegerus met 'n strykplank en strykyster, sowel as alles wat jy kan nodig hê om jou verblyf gemaklik te maak. Die daaglikse skoonmaak het ook bygedra tot 'n 'vakansie' atmosfeer! (Neem asb. in ag dat die tenthuisies nie toegerus is met lugversorgers nie, en slegs 'n dakwaaier.) Die swembaddens was skoon en ons het die water geniet op die warm somerdae wat ons in die bosveld ervaar. Die badkamers by die swembaddens was ook baie skoon. Die oord as geheel word baie goed versorg en daar is 'n wye verskeidenheid aktiwiteite om jou mee besig te hou! Die restaurantpryse is gemiddeld, wat 'n aangename verrassing was aangesien oorde geneig is om te 'overcharge' vir hul kos en drankies. Die kos was heerlik met goeie groot porsies; dit is werklik waarde vir geld. Die personeel was ook baie vriendelik! Ons verblyf was een van die beste ervarings wat ek gehad het. Ek sal beslis weer terugkom en kan hierdie plek ten volle aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gekamp met karavaan. Lekker gekamp. Ons was gelukkig naby aan ablusiër geriewe, maar van die kampplekke is dit maar ver om te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was 'n onvergeetlike vakansie! Dit was ons eerste kamp met 'n karavaan by so 'n park en dit was heerlik! Dit het my verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louiza N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Relaxing and perfect for teens and tweens. Lovely, kids enjoyed the daily activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik. Was baie lekker, altyd vriendelike diens en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Relaxing, breathtaking, tranquil, silent. The log cabin was 'out of this world'. It was neat, tidy and clean and had everything one would need. A plus was the air-con that we didn't have to get tokens for, thank you for that saving! The only 'problem' we encountered was the 15 steps we had to climb and carry our own heavy bags up the steps when we arrived on Friday, but help arrived when we booked out Sunday morning to carry them down. The beauty and tranquility of nature around us was so breathtaking and relaxing. To be awakened by the sound of the large variety of wild birds was amazing, no better music to wake one up. A large variety of wildlife was also seen on the property, on the ground as well as in the trees. A catalogue for the guests with the variety of the birds and the sounds they make would really be helpful because there were a number of birds' sounds that we did not recognise. The facilities all round were in brilliant and tip-top shape. Just a pity we didn't do the zip-line. We booked a hot stone back massage at Mafura Spa and the therapists were amazing. They didn't rush the massage and treated us with the utmost respect and like royalty. The restaurant and the waitresses were incredible: food was delicious and reasonably priced and the one minor encounter we had was resolved speedily and effectively. Will I go back? In a heartbeat. Thank you Klein Kariba and all personnel who made our much-needed weekend the most relaxing one in a very long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2593

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 355
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 355
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1346 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d8e740f58cafff69703f3391b1c8f465e9ed849e8732e6b6e9254ca5613292182c130b70047d0988d0e815420b61fab67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R355 per nag (plek vir 6) 690 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang