Aerotel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Kamers
- Tariewe wat vertoon word is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
- Aerotel VIP
- Tariewe wat vertoon word is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
Geen rook in kamers nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Volle betaling word vereis 7 dae voor aankoms.
Neem asseblief kennis dat ons nie rolstoelvriendelik is nie.
Weens die kompakte aard van die suites word slegs kajuitgrootte of tipe bagasie in die suite toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulevard-weg 1406, Zandspruit Commercial, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang