Aerotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulevard-weg 1406, Zandspruit Commercial, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R4 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aerotel is 'n unieke Aviator Boutique Hotel in Hoedspruit, wat gaste die opwinding bied om aan boord van 'n omgeboude Boeing 737-200 of Boeing 727-300 te bly. Hierdie eksklusiewe toevlugsoord, wat uitkyk oor die Afrika-bosveld en noordelike Drakensberge, kombineer lugvaart-elegansie met safari-bekoring.
Die hotel beskik oor luukse akkommodasie met en suite-badkamers, lugversorging en moderne geriewe. Die Boeing 737-200 het 6 sakeklas-kajuite, elk vir 2 gaste, terwyl die Boeing 727-300 'n eersteklas eksklusiewe gebruik-opsie is met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n privaat sitkamer en 'n dek vir tot 6 gaste.
Gaste kan 'n verhewe skemerkelk-dek met 'n tapaskroeg, 'n swembad en WiFi geniet. Veilige parkeerplek en bordspeletjies is ook beskikbaar vir ontspanning. Aerotel is net 64 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë en dien as 'n ideale basis vir safari-avonture en om Hoedspruit se bekende natuurlewe en skilderagtige landskappe te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Boulevard-weg 1406, Zandspruit Commercial, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Aerotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulevard-weg 1406, Zandspruit Commercial, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang