Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Cooper at Agulhas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Hanno S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker, gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kara M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great location, clean house. Walking distance from everything you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker! Ons het lekker gebly ja . Eskom was die hele naweek af agv 'n veldbrand, maar Gerrie het ons uitgehelp met 'n gasstoof en ekstra flitse. Ons sal graag weer by hom bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige vakansie by die see. Ons het die verblyf baie geniet. Die huis is lekker ruim en goed toegerus. Ons sal weer in die toekoms hier bespreek. Ons het 'n aangename vakansie gehad. Die tyd het net te vinnig verbygegaan. Ek kan hierdie plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig. Ja, pragtige plek, gerieflik, lekker naby see/swembad, winkels, eetplekke en drankwinkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Genotvolle verblyf in 'n stil en veilige area. Ons het baie lekker gebly in die groot en gerieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Travisleigh B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Great location and very close to the shops and spa for the ladies. In walking distance. Great location and very close to the shops and spa for the ladies. In walking distance to go fishing as well, so all round it was a good weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lieflike groot huis. Die huis het alles wat jy benodig. Ons het die tyd baie geniet, niemand het gekla oor enige iets nie. Die eienaar is baie behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56511d25e01b422d6a93a17e6fadbfb0c29eb9374a990e6a79a42590fd57b7fd4c1cf28cf50958615ab34c9cae1d82d85e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 12 Cooper Street L’Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824362 20.013279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang