Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Cooper at Agulhas

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 on Cooper at Agulhas is 'n selfsorgvakansiehuis wat in L'Agulhas geleë is.

Die huis kan 'n gesin van 4-6 persone akkommodeer met 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders wat toegelaat word. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, twee van die kamers het 'n dubbelbed en een slaapkamer bestaan uit twee enkelbeddens, 2 badkamers, een met 'n stort, bad, wasbak en toilet, en die ander met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster, die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder en die gesinskamer het 'n TV met OpenView-kanaal, 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en 'n kroegtoonbank met stoele. Die huis het ook 'n buitebraai-gerief met tuinstoele, en daar is parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie agter 'n hek. Geen bote of ander voertuie word toegelaat nie.

Die huis is naby restaurante, winkels en kroeë in die omgewing. Die eiendom is 2 blokke van die rotspoele af geleë; 15 minute se stap vanaf die vuurtoring en die wandelpad na die 2 Oseane Monument.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hanno S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, gerieflik. Sien sterre.
Jan 2025
Kara M
Saam met vriende
5.0
Great location, clean house. Walking distance from everything you need!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chris J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Ons het lekker gebly ja . Eskom was die hele naweek af agv 'n veldbrand, maar Gerrie het ons uitgehelp met 'n gasstoof en ekstra flitse. ...
Sien meer
Jan 2025
John H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, dankie.
Okt 2024
Linda L
Gesin met tieners
5.0
Rustige vakansie by die see. Ons het die verblyf baie geniet. Die huis is lekker ruim en goed toegerus. Ons sal weer in die toekoms hier bespreek. Ons...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Cooper at Agulhas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56511d25e01b422d6a93a17e6fadbfb0c29eb9374a990e6a79a42590fd57b7fd4c1cf28cf50958615ab34c9cae1d82d85e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 12 Cooper Street L’Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824362 20.013279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang