101 Fairways
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 6th Avenue, Shelley Point, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
101 Fairways is 'n bekoorlike, moderne selfsorghuis in Shelley Point, Saint Helenabaai, en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien. Gaste het toegang tot 'n lieflike balkon met sitplek en 'n braai-area.
Die landgoed bied privaat parkeerplek en gaste kan 'n privaat strandarea en watersportgeriewe geniet. Daar is 'n swembad by die klubhuis waar hulle kan afkoel na 'n dag op die strand of 'n potjie gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Nicol Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 101 6th Avenue, Shelley Point, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 6th Avenue, Shelley Point, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang