@ Louise Gariepdam
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 6, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Louise Gariepdam is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Oranjekrag. Dit bied gerieflike en ontspannende verblyf aan enkelreisigers en paartjies.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie insluit. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi word voorsien.
Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eenplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
@ Louise Gariepdam is gerieflik naby winkels en restaurante geleë en 'n uitstekende basis van waar gaste die area kan verken. Gewilde besienswaardighede sluit die Munro-kunsgalery, Gariepdamwal en Gariepdam-uitkykpunt in en aktiwiteite sluit visvang, bootvaart en kajakvaart op die Gariepdam in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Kiewietstraat 6, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink @ Louise Gariepdam het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 6, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang