Geverifieerde Resensie
Yzerfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 767 resensies.
"Yzerfontein is the place to be. Beautiful, clean and safe. Will definitely take my family there again."
"Yzerfontein is 'n besonderse plek. Ons het 'n fantastiese dag gehad en die verblyf was fantasties. Sal beslis weer in Yzerfontein bly. "
"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."
"Yzerfontein is een van die mooiste plekke om te besoek! 'n Juweel in eie reg."
"Watter vriendelike mense. Oral waar ons gegaan het was die mense altyd vriendelik en lekker geselserig."
"Yzerfontein is a very safe and peaceful retreat with friendly people, wonderful restaurants and well equipped shops."
"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."
"Al wat ek kan sê van die dorp is dis die beste en mooiste kusdorp. Sal weer besoek defnitief."
"I love this place because it is peaceful especially if you want to get away from the busyness of the city. Not too far a drive is an extra bonus. The beach is just awesome!"
"Yzer Bru is dié craft beer-plekkie om te wees ─ heerlike atmosfeer en nog lekkerder kos!"