Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikant

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pikant is 400 m vanaf die strand in Yzerfontain geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 4 mense.

Pikant is op die perseel van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang, buite-area en parkeerplek vir gaste om te gebruik. Die huis is 60 vierkante meter groot en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer voor die kaggel ontspan wat oor die see uitkyk. WiFi-toegang word voorsien. 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube is ook beskikbaar.

Parkeerplek en buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Robin F
Gesin met klein kinders
5.0
Everything was perfect and amazing. It was a perfect getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ilaria C
Saam met vriende
5.0
Overall a pleasant stay. Very well appointed cottage. The only irritation was the dogs' constant barking whenever the owners were out. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jeanine F
5.0
Heerlik! Baie dankie, dit was die perfekte verblyf vir ons naweek. Die kombuis is baie lekker toegerus.
Sep 2024
Japie K
Saam met lewensmaat
5.0
Presies dit wat ons verwag het, baie dankie. Pikant het aan ons verwagtings voldoen. Alles is mooi en netjies en vars. Moderne afwerking in die veral ...
Sien meer
Mrt 2024
Danielle J
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Kleinkind het die huis en see geniet. Baie lekker gekuier. Gasvrou pragtig en baie toeganklik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zani De Beer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pikant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedac0a11ac4fd0faa8e9de7acd4789ff124179767f5b413f11c76a871a2e9136970541eb0cbc238841a0ebd1f0437dabd1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 19 Bakoond Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365973617715 18.165360707698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang