Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1668 lekke plekke om te bly
Anne's Place is 'n pragtige vakansiehuis op Lambertsbaai se strandfront. Die eiendom spog met 'n pragtige see-uitsi...
Hemel op Aarde is 'n oase van vrede op die strand in Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad....
Beach Haven Cottage is op die strand in Britanniabaai geleë en bied gerieflike, troeteldiervriendelike selfsorgverb...
True North is 'n sonkrag-aangedrewe gastehuis geleë op die rotsagtige kus van Sandy Point Beach Estate teen die ku...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer