Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
Eljé's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Parys in die Vrystaat net 4 km vanaf Vaal de Grace Nature Estate ...
Kaleaba on the Riverside bied verblyf in Parys naby die middedorp, die Vaalrivier en 'n rits besienswaardighede en ...
Casa Cara Resort bied 'n wye verskeidenheid verblyf, van luukse selfsorg-eenhede tot tentkampe wat aan die oewer va...
An De Waterkant is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Parys, met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rust...
Devondale Guesthouse & Spa is 2 km buite Parys aan die oewer van die magtige Vaalrivier tussen die buffelsdoringbom...
L'abri is in die hartjie van Parys geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier. Dit is die ideale blyple...
Hidden Grace Self-catering Unit is oorkant die Vaalrivier in Parys geleë. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en ...
Rambling Rapids is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentr...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer