Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
House La Vue is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Parys wat slaapplek vir 10 gaste in die rustige Vaal De Grace Gholf...
Hierdie Victoriaanse gastehuis is in Parys geleë. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af asook al die oulike wink...
15 President Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Parys wat loopafstand is vanaf die gewilde Goue Myl-(Breëstraat)...
Rose Acres Guest House is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë. Dis gerieflik na aan die hoofroetes en ne...
Eliora Gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf in Parys, net 850 m vanaf die Vaalrivier. Die gastehuis het lugversor...
2916 on Egret is op die gesogte Parys Golf and Country Estate in Parys en bied ontspannende en gerieflike verblyf a...
The Place Boutique Guesthouse is in Parys in die Noord-Vrystaat. Dit is net 10 m van die oewer van die magtige Vaal...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer