Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17752 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
At Leisure"Worcester is 'n pragtige dorp tussen die berge met baie wynplase om te besoek."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Abbotts Hill"Unfortunately did not explore this time, but will definitely do so on the next trip."
Langebaan, Escape From Cape Town
Little Greece in Paradise"Langebaan bied genoeg om te doen vir besoekers."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
A State of Grace"We did not spend much time in Clanwilliam, we shopped in the local supermarket, used the chemist and filled up with diesel. The town is clean and all the people who assisted us were very friendly."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Een van die mooiste plekkies langs die Weskus. Stil en klein met baie plek om te stap."
Gansbaai, Escape From Cape Town
After8 Bed and Breakfast"Ons het gehou van dit wat ons gesien en beleef het."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Baie min restaurante om in die aand te gaan eet."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Haus Barbara Guest House"Great little town that works well as a base to explore the area."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
5 on Weste"Rustige Weskusdorp. Heerlik om te ontspan vir 'n stadsbewoner."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Nie te mooi plekkie nie - meer verwag. Ly nog onder verspoelings."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Improve on the small details that have an effect on a customers stay."
Greyton, Escape From Cape Town
The Post House Hotel"Baie mooi en gesellig. Lekker eetplekke en besienswaardighede."
Langebaan, Escape From Cape Town
SANParks Van Breda Cottage"Met of sonder blomme maak die diversiteit van die natuur, lieflike wandelroetes en paaie dit die moeite werd. Pak jou bergfiets in."
Saldanha, Escape From Cape Town
Skipskop Accommodation"It would be lovely for family to travel to Saldanha for holiday. Saldanha is a quiet place."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Dorp het ietwat vuil en vervalle gelyk. Ons glo dit was maar a.g.v. die groot oorstromings in Junie 2023."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Doen jou huiswerk vooraf sodat jy weet wat jy alles kan doen, afhangende van jou belangstelling en seisoen van die jaar."
Langebaan, Escape From Cape Town
Paradise Beach Apartments 5 Elara"Langebaan is verskriklik mooi. Sal nie graag binne seisoen daar wil wees nie. Dis die moeite werd om daar oor te bly."