Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montague 4 Seasons

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Montague 4 Seasons bied 3 selfsorgkothuise in 'n lieflike privaat omgewing in sentraal Montagu. Die kothuise is stapafstand vanaf bekende historiese monumente, museums en 'n wye verskeidenheid ou argitektoniese geboue asook restaurante.

Die kothuise is in 'n pragtige tuin geleë waar jy kan ontspan en die vars lug en die rus en vrede wat dié dorpie in oorvloed bied en waar die voëls jou soggens sal wakker geniet, geniet. Elke kothuis beskik oor een of twee slaapkamers, badkamer, sitarea en volledig toegeruste kombuis. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek, sonverhitte plonspoel en braaigeriewe. Hout en braaitoerusting word voorsien.

Gaste word met aankoms verwelkom met vars vrugte, melk in die yskas, vars beskuit, koffie, tee, suiker en selfs 'n bottel muskadel of 'n bottel yskoue witwyn.

Ander doendinge beskikbaar in die Montagu-omgewing sluit in die Montagu-warmwaterbronne wat 3 kilometer van die dorp af geleë is, veilige staproetes, perdry, rotsklim en bergfietsry. Gaste kan ook wynkelders, die Montagu Droëvrugte-fabriek of die Saterdagmark oorkant die Montagu-toerismekantoor besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melaney K
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne en gerieflik. Beslis. Die plek is goed toegerus vir gerieflike verblyf. Dit is baie netjies, en die ontvangs was bedagsaam. Die gronde is go...
Sien meer
Feb 2025
Adri D
5.0
‘n Bobaas blyplek. Montague 4 Seasons is ‘n heerlike en gerieflike blyplek. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Ons gasvrou het ons hartlik ...
Sien meer
Feb 2025
Annerie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, gerieflike eenheid met goeie ligging en vriendelike, gasvrye ontvangs. Ons het heerlik gebly! Die eenheid is pragtig, gerieflik en ruim met ...
Sien meer
Feb 2025
Moenier M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. My wife and I really enjoyed ourselves at the beautiful 4 Seasons. We will definitely be back. Thank you, Carina and staff, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Amelia S
5.0
Beste vakansie ooit. Ja beslis puik diens ontvang van Carina af.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montague 4 Seasons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuEBhuB2TQBHwK2HsTIhybbrWR9QjYkvweuJNYBR8ZBCO7g0cdh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 56 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.786841 20.122608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang