- Barkly-Wes(8)
- Brandvlei(3)
- Britstown(16)
- Calvinia(31)
- Carnarvon(22)
- Colesberg(53)
- Daniëlskuil(4)
- De Aar(10)
- Douglas(12)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(18)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(16)
- Kenhardt(1)
- Kuruman(28)
- Loeriesfontein(13)
- Loxton(12)
- Nieuwoudtville(14)
- Noupoort(4)
- Pofadder(8)
- Port Nolloth(22)
- Postmasburg(11)
- Prieska(18)
- Richmond(14)
- Springbok(43)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(30)
- Upington(94)
- Vanderkloof(14)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(6)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1065 lekke plekke om te bly
Dag-sê Cottage is 'n knus selfsorgplaaskothuis wat op 'n plaas tussen Keimoes en Kakamas geleë is. Dit is 'n wonder...
Lekkerbly Self-catering Chalets is in die bekoorlike dorpie Pofadder in die Noord-Kaap geleë. Te midde van die ruig...
Lake Grappa Guest Farm bied 'n stukkie ongerepte hemel vir totale liggaam, gees en siel ontspanning. Dit is weggest...
Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid kan geniet. Die verblyf is ideaal ...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer