Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
69 lekke plekke om te bly
Beryl1 Guest House bied verblyf in luukse kamers in Flamwood, 'n rustige en moderne residensiële area in Klerksdorp...
Villa Gracia Guesthouse bied B&B in Klerksdorp. Dis naby die middedorp met sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf w...
Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste. Daar is 9 kamers wa...
Keurhofkoshuis Unit is 'n knus eenheid vir 4 gaste in Klerksdorp, Piennarsdorp en is ideaal vir gaste wat die plaas...
Alte Welkom Gastehuis bied verblyf in die hartjie van Klerksdorp en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers....
Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansi...