Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
69 lekke plekke om te bly
Sweet Caroline is 'n gastehuis en bied verblyf in Klerksdorp, Noordwes. Hierdie eenhede is die ideale opsie vir sak...
The Guestroom is in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Klerksdorp geleë. Dit is ideaal vir 'n paartjie, s...
Walnut Grove
Walnut Grove bied 'n wegbreek aan enkelreisigers, paartjies, kontrakteurs of studente in Meiringspark. Hierdie beko...
Kom ontspan in die juweel van Klerksdorp net 1 km vanaf die N12 Diamantroete. Gemstone is die ideale wegbreekplek m...
Van Bruggen Inn
Van Bruggen Inn is 'n lieflike, knus kamer op die bestuurder se perseel in La Hoff, Klerksdorp. Dit is ideaal vir r...
49 @ Home
49 @ Home is 'n knus selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se hoofwoning in Klerksdorp vorm. Hierdie eenheid bie...
Die Stalle is 'n rustige bestemming op 'n stil erf in Wilkoppies en bied verblyf in 5 selfsorg-eenhede wat ideaal v...