Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
89 lekke plekke om te bly
Fisherman's Mountain Cottage
Sea Studio is 'n mooi selfsorghuis in Kleinmond wat deel is van Suid-Afrika se Walviskus. Die huis is 900 m van die...
Langsmekaar is 'n ruim vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en strandmeer in die hartjie van Kleinmond. Dit is id...
All Rounder Holiday Homes
All Rounder Holiday Homes is op die skilderagtige R44 geleë, op die grens van die mees biodiverse vallei op aarde, ...
MOS-Palmiet is 'n luukse selfsorgvakansiehuis wat in die bekoorlike kusdorpie Kleinmond geleë is. Hierdie pragtig i...