Karinchen
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan 80, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Karinchen bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Kleinmond, en is net 200 m van die klipperige strand af.
Gaste het 'n keuse van 2 eenhede, die Blou Woonstel en die Groen Woonstel. Elkeen van die eenhede kan tot 4 mense akkommodeer en bestaan uit 2 kamers. Die kamers is ingerig met koningingrootte- en 2 enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort.
Albei eenhede het oopplan-kombuise wat toegerus is vir selfsorg met tweeplaatstowe en mini-oonde, mikrogolwe, en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of ontspan in die privaat sitkamer, wat 'n TV met DStv het. Braaigeriewe is by elkeen van die eenhede beskikbaar.
Karinchen 1 km vanaf die swemstrand, en die area bied stap- en staproetes, vierwielmotorfietstoere, asook besienswaardighede soos die Hangklip-vuurtoring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tweedelaan 80, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Karinchen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan 80, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang