Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Karoo
4.2/5

Lees regte resensies van Karoo van 11903 geverifieerde gaste.

Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo akkommodasie

1365 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 458
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 458
per nag, vir 2 mense

Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo, net langs die N1-hoofweg en 15 km suid van Beaufort-Wes, geleë en bied 'n buite...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 458
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek v...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n s...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Waterpark
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 4 mense

Acacia Cottage is 'n privaat selfsorg-toevlugsoord op 'n hektaar plaasgrond in Prins Albert, stapafstand van restau...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Brakdakkie Guest Cottages bied verblyf in die stil Karoodorpie, Prins Albert. Die eenhede het unieke dekor en kombi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jakria bied oornagverblyf in Willowmore. Hierdie dorpie is ryk aan geskiedkundige besienswaardighede en bied 'n ver...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Wildritte
Wildkyk
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 645
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 645
per nag, vir 2 mense

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cang...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 645
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Aangenaam

Selfsorg in Beaufort-Wes, Beaufort-WesKaroo
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Aangenaam is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby versk...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Wildritte
Wildkyk
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense

Anra Rusgenot in Richmond, Noord-Kaap, is net mooi halfpad op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad, ideaal om oor...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang