Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 773 reviews.
"Glenburn is a good getaway destination especially if you want to escape the hustle and bustle of Johannesburg. "
"Baie areas in Johannesburg is nie meer veilig nie. Die stad is ongelukkig ook verwaarloos. Die area in Alberton, Alberante, waar ons gebly het, is pragtig en veilig."
"Nie baie anders as ander groot stede nie. Hou egter van stiller bestemmings, maar vir besigheid is dit soms nodig."
"Muldersdrift is beeldskoon, die natuur is ongelooflik. Johannesburg self, nee wat."
"Randburg is baie boomryk en 'n pragtige omgewing. Andersins is Johannesburg maar besig en bedrywig."
"Great city. I love the vibe and find people very friendly and service is generally very good too."
"Die verkeer is erg, maar met die krag (loadshedding en onderbrekings) was dit een te erg!"
"Was by Clearwater Mall, het veilig gevoel. Florida-skietbaan was ook skoon en netjies, die omgewing was ook nie te sleg nie."
"One is constantly concerned with your and your family's safety, not to mention the risk of being hi-jacked. Traffic cops not visible on highways."
"Ons het die Walter Sisulu Botanical Gardens besoek. Dit was 'n heerlike uitstappie gewees."
"Dis net 'n oorslaapplek. Daar is niks anders om daar te doen nie."