Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hartenbos
4.8/5
volgens 402 resensies

Lees regte resensies van Hartenbos van 402 geverifieerde gaste.

Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos akkommodasie

232 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 11)

Geleë in Hartenbos, reg langs die amfiteater, is die lieflike Hartenbos Strandhuis, wat gerieflike verblyf bied vir...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 11)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-duplekswoonstel op die strandfront in 'n blok w...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Villa Riviera 21 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Hartenbos, reg op die oewer van die Hartenbos-strandmee...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Harry's Garden Route Getaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en ruim woonstel in Hartenbos. Dit is...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Bay-Nes bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bayview, Hartenbos. Dit is...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

VillaMeeu is op die eienaar se perseel in Vyf Brakke Fonteinen, SeemeeuPark, Mosselbaai geleë. Hierdie gerieflike e...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Deo Glory is 'n wonderlike selfsorg-dorpshuis in Hartenbos wat gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende bie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)

Haloda

Selfsorg in Bay View,  Bay ViewHartenbos
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Haloda

Selfsorg in Bay View, Bay ViewHartenbos
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Haloda is 'n selfsorg huis 200 meter van Bayview Beach af en stapafstand vanaf Hartenbos. Daar is 3 slaapkamers, 2...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

De Branders Woonstel No 56 is 'n seefront-woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfront-kompleks in Hartenbos bied...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense

B30 Alikreukel is in Hartenbos, 'n voorstad van die gewilde Mosselbaai. Dit is net 200 m van die strand af en bied ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou. Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang