Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hartenbos
4.8/5
volgens 402 resensies

Lees regte resensies van Hartenbos van 402 geverifieerde gaste.

Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos akkommodasie

232 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Hartenbos Landgoed House 155 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die gewilde veiligheidskompleks Hartenbos Landg...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 640
per nag (plek vir 5)
Aanbod 40% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 640
per nag (plek vir 5)

Lasarus Hartenbos, Bolandstraat 12, is in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Boogskiet
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 640
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Hart en Baai is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Hartenbos, 'n gewilde see-oord naby Mosselbaai. Dit is ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 6)
Spesiale Aanbod!
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 6)

Hartsepunt bied lieflike selfsorgverblyf, sentraal geleë in Hartenbos. Dit is ideaal vir vriende of familie wat die...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 415
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 415
per nag, vir 7 mense

@ Home Cottage 1 is 'n lieflike kothuis in die bekende dorpie Hartenbos en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die kot...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 415
per nag, vir 7 mense

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Die Kreef Woonstel bied selfsorgverblyf in 'n ruim en gerieflike woonstel in Hartenbos en is in 'n deel van die La ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 13)

Mossdop is 'n lieflike vyfslaapkamer-selfsorghuis reg teenaan die strand en is in Bayview in Hartenbos geleë. Dis ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 13)

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

De Branders is in 'n woonstelgebou op Hartenbos se hoofswemstrand en bied 'n onbelemmerde see-uitsig. Die kompleks ...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 8 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 8 mense

Toets // Oreo's Place is 'n ruim vakansiehuis wat in Mosselbaai geleë is en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike...

WiFi
Braai
Persoonlike verwelkoming
Tee en koffie
Gratis kansellasie
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 8 mense

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou. Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang