Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3236 reviews.
"Easily reachable from Pretoria, and Johannesburg and close to the scenic Haartebeestport Dam, Broederstroom and Brits areas."
"Pretoria is 90% van die tyd ons bestemming om ons vrye tyd te gaan spandeer."
"Benoni se strate is so skoon! Aangenaam verras met die omgewing en skoon area!"
"Baie toerisme plekke om te sien. Lekker en goeie inkopie sentrums. Goeie restaurante."
"Ongeduldige en onvriendelike mense in die gebied waar ons beweeg het, maar ek moet byvoeg dat padverbruikers meestal gedissiplineerd is. Behalwe vir die lugbesoedeling is die area mooi skoon met goeie instandhouding."
"Ek het noord van die Magalies groot geword en ken Pretoria van die 1960's af. Hartseer hoe dit nou lyk."
"Jammer die dorp maak na 5 in die aande toe, sou lekker gewees het as van die resturante oopgebly het vir later in die aand kuier."
"Pretoria het soveel om te bied en ons kan dit beslis aanbeveel as 'n toeristebestemming."