Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Guesthouses

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 132, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R892 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die gastehuise is geleë in die rustige woonbuurt Brooklyn, een van Pretoria se oudste en mees eksklusiewe woongebiede.

Daar is 29 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort.

Daar is ook 'n oopplan-gesinseenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.

Al die kamers is toegerus met 'n telefoon en 'n 10-kanaal DStv-ruiker. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Dié gastehuis is sentraal geleë naby al die groot verkeersroetes en stapafstand vanaf die Universiteit van Pretoria asook Brooklyn Mall. In die nabyheid van al die belangrikste mediese fasiliteite en die rustigheid van die landgoed maak dit die ideale toevlugsoord vir pasiënte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Willie H
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly en baie netjies.
Jan 2025
Magdaleen F
5.0
Het baie lekker geslaap en ontbyt. Ja, het lekker gebly. Netjies en skoon.
Sep 2024
Phillip H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en kalm. Heerlik gebly, dankie. Heerlik, dankie. Dit was lekker.
Jul 2024
Gideon J
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie nagrus in veilige omgewing. Ons bly altyd lekker hier.
Jul 2024
Gideon J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede met ons ervaring en sal weer gebruik. Gerieflik, skoon en ideaal vir oornagverblyf op reis. Goeie ligging naby Universiteit van Pretoria,...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Murraystraat 132, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Guesthouses het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 892
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 892
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 132, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZTQxMTE2LTEzMTctNDJlMC1hNWFjLWQ4YjBiOWUzNWVjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R892 per nag (plek vir 2) 80 5 1 4 132 Murray Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762339221789 28.236408233643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang