Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Colesberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Colesberg akkommodasie
52 lekke plekke om te bly
Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg gele...
Cobblestone Court
Cobblestone Court is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word en bied oornagverblyf in die hartjie van Colesbe...
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm is 6 km vanaf Colesberg en naby die N1 nasionale pad. Dit is ’n oase in die pragt...
Donalds Guesthouse
Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die...
Rock Cabin is 'n selfsorgkothuis langs die N1 buite Colesberg in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paart...
Nanna Rous' Town House is in 1860 gebou en die kerkie en pastorie wat in verblyf omskep is, dateer uit 1830. Dit is...
Karoo-Koppie Guesthouse
Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word ...
Herb Garden Guest House
The Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë en beskik oor 11 individuele eenhede. Verbly...
Onze Rust Guest House & Caravanpark
Onze Rust Guest House & Caravanpark is sentraal geleë in die oase wat Colesberg in die Karoo bied en is sowat halfp...
Spes Bona Guesthouse bied 'n rustige, huislike atmosfeer in Colesberg! Dié gastehuis is in 1995 gebou en spog met t...