Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
615 lekke plekke om te bly
Casablanca bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakan...
Die Dam Huis is 'n lieflike selfsorghuis wat in Nieu-Bethesda geleë is. Die knus kothuis is ideaal vir 'n klein ges...
Kom Tuis Gastehuis bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Prieska. Die gastehuis het 3 sel...
Matjiesvlei Farm Cottage is op 'n werkende plaas in die Nuveld-bergreeks, 30 km noord vanaf Beaufort-Wes. Dit is di...
Tuin Huis is 'n historiese gebou wat in 1858 gebou is en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste insluitend kinders. Hanov...
Rus 'n Bietjie is op die eienaar se perseel in Hanover, Noord-Kaap geleë. Dit is 'n gerieflike oornagstop vir reisi...
Celtis Country Lodge & Restaurant is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N...
Pomme House is 'n bekoorlike woonstel wat deel is van 'n familie se erfenishuis in Middelburg, 'n dorpie in die Kar...