Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
615 lekke plekke om te bly
Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is ...
Elvee Accommodation bied gaste 'n luukse Karoo-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Vosburg geleë. Die boomryke d...
Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in die bekoorlike dorpie Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die ei...
Karoo Rust, voorheen die woonplek van die rugbylegende Mannetjies Roux, is 'n onlangse toevoeging tot verblyf langs...
7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit i...
Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike g...
Compass View is 'n privaat selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Villa...
Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. ...