Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
103 lekke plekke om te bly
Pepper Tree Accommodation
Pepper Tree Accommodation is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en sta...
Die Windpomp Guesthouse
Young's Halfway House
Lemoenfontein Game Lodge
Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte o...
Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik net langs die N1 geleë. Die kamers is onlangs opgekna...
Sleep @ Beaufort
Aandblom Guesthouse
Aandblom Guesthouse skuil in Beaufort-Wes, 'n area wat bekendstaan as die hoofstad van die Karoo in die Wes-Kaap. D...
Pane Vivente Garden Cottage is in die stil woonbuurt Hospital Hill, Beaufort-Wes, ver weg van die besige N1-hoofweg...
Die Herehuis is in die laat 1800's gebou deur Heer Kieser van Engeland en is twee strate vanaf die besige N1, in di...
Appirklaas Self-Catering Apartments is in Beaufort-Wes, met historiese geboue en wandelroetes, geleë. Dis die ideal...