Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
103 lekke plekke om te bly
Linga Longa
Linga Longa is 'n selfsorgeenheid in Beaufort-Wes wat ideaal vir klein gesinne of sakereisigers is. Die eenslaapk...
Ikibiki
Ikibiki is ‘n selfsorg-eenheid in Beaufort-Wes, wat die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo is. Die eenheid...
Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo, net langs die N1-hoofweg en 15 km suid van Beaufort-Wes, geleë en bied 'n buite...
Aangenaam
Ons Huisie bied pragtige verblyf in Beaufort-Wes, wat spog met 'n gesonde klimaar en lieflike weer regdeur die jaar...
Karoo Experience
Karoo Experience is 'n bekoorlike selfsorghuis in Beaufort-Wes en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n r...
Casablanca bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakan...
Matjiesvlei Farm Cottage
Matjiesvlei Farm Cottage is op 'n werkende plaas in die Nuveld-bergreeks, 30 km noord vanaf Beaufort-Wes. Dit is di...