Vallyanti
Beskrywing
Dié eenheid is reg langs die rivier en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 kinderbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en ketel. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Buite het gaste toegang tot die tuin, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Wildritte is beskikbaar met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Sanddrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang