Vallyanti
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Sanddrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vallyanti bied selfsorgverblyf op Farm Zandrift in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met vriende of familie en is weg van die stad se gewoel geleë.
Verblyf word gebied in 2 oewer-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke chalet is 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 2 kinderbeddens. Die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.
Elke chalet het 'n kombuis met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste toegang tot die tuin, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n vuurput.
Doendinge op die perseel sluit wildritte, voetslaanroetes en swem in.
Ligging
- Plaas Sanddrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Sanddrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang