Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stand Fast

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 22, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stand Fast is 'n ruim selfsorg-eenheid wat aan die hoofhuis gekoppel is en bied 'n rustige toevlugsoord met skouspelagtige uitsigte op die heuwels oor die hawe en die verre see in St Helenabaai. Dit bied 'n ontspanne atmosfeer, perfek om uit die besige stadslewe te ontsnap, en is net 4 km vanaf die strand geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed en 'n bed geskik is vir 'n kind, en het 'n deur wat oopmaak op 'n privaat balkon vanwaar jy jou oggendkoffie kan geniet terwyl jy na die sonsopkoms kyk. Daar is nog 'n dubbelbed in die sitkamer. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Plex, YouTube en Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die patio met 'n braai-area en kan die eiendom se swembad, plonspoel en boma benut. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christiane P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect weekend getaway. What a lovely place. We had an incredible stay and really enjoyed it. The gardens are so beautiful, and so is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Alastair M
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful gardens with amazing views. Extremely peaceful. Beautiful gardens with amazing views. Extremely peaceful. Very friendly hosts...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sevana G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and breathtaking. My spouse and I had the most amazing time, from beautiful views to the amazing hospitality one could ask for....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Robert Gavin T
Saam met lewensmaat
5.0
Pure magic to be repeated many times! Our stay was fantastic, the hosts were absolute stars. The home decor was elegant, tasteful and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Paulo F
Gesin met tieners
4.8
Beautiful garden and very friendly hosts. Well-located house with excellent views over St Helena Bay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eloise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Vasco Da Gama-rylaan 22, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stand Fast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 22, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9bfb8cbe8b2ed2e403e56ef42585f1c22204d0f83bc1633aa661bb3eebf2bd4bba728f4361ea152c79b0ed6f937b67c7292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 22 Vasco Da Gama Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.753449356449 17.999555320238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang