Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht River Resort

  • Kapasiteit: 208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die plaas Rivierzicht aan die Breederivier is in die hartjie van die Robertsonvallei tussen wingerde en boorde geleë. Dit is 13 kilometer buite Robertson geleë en bied gaste die ideale natuurlike perseel aan die oewer van die Breederivier.

Dit bied 'n idilliese en rustige verblyf weg van die gewoel van die stadslewe. Die oord bied selfsorghutte, boskamptente-eenhede asook kampeerplekke

Alle hutte is op die oewer van die Breederivier geleë en die hutte kyk uit oor die rivier. Elke hut het 'n toegewese buite-area op die rivieroewers om te geniet. Die boskampe is ideaal vir avonture wat nie hul eie tente wil saambring nie. Die kampeerplekke is 'n gemiddelde grootte van 12 meter by 25 meter, wat dit vir gesinne en groot groepe moontlik maak om staanplekke te deel.

Gaste kan visvang, kanovaart, voëlkyk, swem en voetslaan of perdry in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marizane M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Lekker gebly, geen klagtes.
Feb 2025
Christel V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Heerlik gekamp en rustige atmosfeer!
Feb 2025
Marcelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies. Ons het aangekom by 'n baie groter verblyf as wat ons bespreek het, maar kon vinnig agterkom dat die personeel ons akkommodeer...
Sien meer
Sep 2024
Lisa S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing place to relax. It was amazing, the river had flooded so could not fish, but the warm fire inside was amazing! Limited activiti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jacobus Merwe D
Gesin met tieners
5.0
Nice, peaceful, and beautiful place. The stay was lovely. Only the first night, the people in the cabin next to us were drinking a lot ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rivierzicht River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYmZiZDBkLTYzY2MtNGI2YS04YWJhLTU0Yzc0ZTI2Njk2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang