Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rivierzicht River Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marizane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Lekker gebly, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige atmosfeer. Heerlik gekamp en rustige atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, skoon, netjies. Ons het aangekom by 'n baie groter verblyf as wat ons bespreek het, maar kon vinnig agterkom dat die personeel ons akkommodeer het oor die verblyf waar ons sou bly, beskadig was deur water en die erge winterweer. Alles was baie netjies en skoon. Enige probleme/vrae wat ons gehad het, was baie vinnig uitgesorteer en/of beantwoord. Ons het 'n lieflike naweek gehad en sal enige tyd weer gaan. Ons sal hulle ook aanbeveel vir enige iemand wat 'n bietjie wil wegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Peaceful, beautiful place and views. Beautiful place and view when sitting outside. Everything was in order and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Relaxed, peaceful, unspoilt. A very special place. We will be back. Loved coming in the week when it's quieter. Really appreciate the no loud music after 10pm policy. We come to Rivierzicht for the tranquility, the river, trees and birdsong. It's also not over-developed with playgrounds and cafes, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias D
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Lekker, dankie. Ja, dit was baie lekker gewees. Die pasie by No. 4 te Kamp is net 'n bietjie klein om in te gooi as jy vis vang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Oornag verblyf saam my man oppad terug na Mpumalanga. Ons het heerlik in baie mooi permanente tente op die oewer van die Breede Rivier gebly. Tente is ingerig vir gemak met alles wat jy nodig het. Elke tent het sy eie toesluit badkamer geriewe. Ideale plek as jy hou van visvang, jy kan op jou stoep sit en visvang, en boonop is jy in die mooie Robertson.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reghardt D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Die fasiliteite was altyd skoon en netjies. Sal beslis weer terugkeer. Baie aangename ervaring en die verblyf was perfek vir twee van ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing place to relax. It was amazing, the river had flooded so could not fish, but the warm fire inside was amazing! Limited activities but perfect to relax!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Merwe D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Nice, peaceful, and beautiful place. The stay was lovely. Only the first night, the people in the cabin next to us were drinking a lot and ended up making a lot of noise until 04:00, but luckily the issue was sorted out. We already have plans to go again. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 208 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYmZiZDBkLTYzY2MtNGI2YS04YWJhLTU0Yzc0ZTI2Njk2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang