Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Top @ Paardeberg

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryguns Road, Farm Annex Brouwers Kloof, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On Top @ Paardeberg is 'n lieflike selfsorghuis geleë op 'n werkende plaas, bo-op Paardenberg, buite Malmesbury. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek om te ontspan van die stad se gewoel.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer, terwyl die ander slaapkamers van 'n gedeelde badkamer gebruik maak. Albei badkamers is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n binnebraai, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n houtvuur-bubbelbad, 'n onderdakstoep met sitplek, 'n braai en panoramiese uitsigte oor die omgewing geniet. Dié eiendom is sowat 29 km van Malmesbury af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet. Buurdorpe soos Paarl is ongeveer 30 km ver. Jy sal 'n voertuig met hoër grondvryhoogte benodig aangesien die eiendom bo-op 'n berg geleë is, nie nodig vir 'n 4x4 nie, maar beslis 'n voertuig met hoër grondvryhoogte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Vryguns Road, Farm Annex Brouwers Kloof, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryguns Road, Farm Annex Brouwers Kloof, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd69b4be8e30571a034b51775a385370d15867a0a0e8ca6454eabecda4a26909a551fedc4fb65086eaa9852cf07b2c0756bc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) Vryguns Road Farm Annex Brouwers Kloof 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.576459068007 18.784285673698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang