Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Ridge

Selfsorg
 2 Beskikbaar
On the Ridge
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is toeganklik deur 'n privaat voordeur. Daar is 'n trap na die eerste verdieping waar die kamers en kombuisie gevind kan word. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenhede beskik oor 'n slim-TV met Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n elektriese braaipan insluit.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die verblyf deur trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twenty Second-straat 3, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770db97c132eca904813a5eb2dce1abc7bdb25f68d6a56f9f2efd50765e5d6e9f5c31506a136103174fd499a87eaccc2ba9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 3 Twenty Second Street Shelley Point Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.711562106352 17.973682761377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang