Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Willow No.7 Houseboat Charters

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Riekie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en net lekker saam my man gekuier terwyl hy vis gevang het. Ja, dit vreeslik geniet en gerus, eienaar en staff baie behulpsaam gewees en help om in te settle op die boot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was baie lekker en rustig gewees. Die rit op die boot was wonderlik, personeel was baie hulpvaardig en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gift M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pleasant. Pleasant. We enjoyed our stay and we will definitely be coming back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer bespreek. Dit was 'n ongelooflike 5 dae van rus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfection. Simply just amazing, value for money guaranteed. Breathtaking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
Old Willow No.7 Houseboat Charters
Good day Andile, Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you had an amazing experience and found great value in your visit. We're also glad you enjoyed the breathtaking views! We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Philip

Jason W
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Awesome comfortable adventure/experience. An absolutely awesome experience, it was great to be able to navigate the river on my own. I could choose my own fishing spots without ever having to leave the boat. I had all the basic amenities on board and it was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Dis iets anders as die normale blyplek. Beslis 'n belewenis.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal dit beslis weer doen vir 'n vinnige wegbreuk. Werkers was vriendlik en diens. Sal dit beslis weer doen vir 'n vinnige wegbreuk. Werkers was vriendlik en diens uitstekend. Boot is bietjie klein vir meer as 2 mense in my opinie en reiskaart kan geupdate word, maar anders as dit was dit vreeslik lekker. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillippus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rus vir die siel. Was iets besonders gewees. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great maar afgeleef. Was heerlik, maar bietjie baie afgeleef. Als werk maar net bietjie detail wat opgradeer moet word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
Old Willow No.7 Houseboat Charters
Geagte Tommy P Dankie vir jou deurdagte resensie! Ons waardeer opreg jou terugvoer oor die behoefte aan 'n bietjie herstelwerk aan ons bote. Ek is opgewonde om te deel dat Old Willow No7 baie onlangs onder nuwe eienaarskap gekom het, en ons is daartoe verbind om aansienlike verbeterings regdeur die eiendom aan te bring en het klaar begin. Jou kommentaar sal ons help om ons opknappings en verbeterings te prioritiseer. Ons wil verseker dat elke gas 'n gemaklike en aangename ervaring het. Ons hoop jy sal dit oorweeg om in die toekoms weer by ons te bly om die positiewe veranderinge eerstehands te sien! Weereens dankie vir jou insette, en ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom! Groete Philip

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R999
R 999 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R999
R 999 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Korhaan River Estate, Wonderfontein-weg, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA335d4f3e0083ea00f42278f77cb1f2bbf08a32e30f61800762aa2738c5d95f555696a6d6551d79161c243450c8883addd2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R799 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Plot 7 Korhaan River Estate Wonderfontein Road 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.777752468504 27.769360542297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang