Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Willow No.7 Houseboat Charters

 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Leisureliner-huisbote
Vanaf R999
R 999 R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke boot het 'n voorkajuit met 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en stoorplek, 'n binne-eetarea wat in 'n dubbelbed omskep word, 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, yskassie en 'n wasbak, en 'n klein badkamer met 'n warmwaterstort, chemiese toilet en 'n wasbak. Buite is daar 'n sitarea onder 'n uittrek-afdak en houtskoolbraaigeriewe. Dekstoele word op die boonste dek voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Brandstof word apart gehef en gaste betaal vir wat hulle op die huisboot gebruik.

Tjoeps, visstokke en visvangtoerusting kan teen 'n ekstra koste by die eienaars gehuur word.

Ys is by die eienaars te koop.

'n Minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld gedurende die spitsseisoen oor naweke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R999
R 999 R 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Korhaan River Estate, Wonderfontein-weg, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA335d4f3e0083ea00f42278f77cb1f2bbf08a32e30f61800762aa2738c5d95f555696a6d6551d79161c243450c8883addd2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R799 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Plot 7 Korhaan River Estate Wonderfontein Road 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.777752468504 27.769360542297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang