Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matroosbergstasie Karoohuisies

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was amazing verblyf. Dankie aan die host, baie vriendelik. Hout was oor as ge. Was amazing verblyf. Dankie aan die host, baie vriendelik. Hout was oor as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juenesse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte Karoo wegbreek om af te skakel en te recharge. Dit was 'n baie lekker wegbreek, weg van die gejaagde stadslewe. Ons het lekker in die veld gaan stap en tot laatnag die sterre sit en dophou vanuit ons warm swembadjie. Die huisie is ook goed toegerus met alle basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enriq-a M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

An amazing couple's getaway for quality time. Peace and tranquility at its finest. I would definitely visit Matroosbergstasie again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Siels-verkwikkend. Heerlik gebly, die stiltes van die natuur was heerlik om te ervaar en kolkool onder 'n hemel propvol sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ontspannend, afgeskakel en verfris. Heerlike, insekvrye Karoo nagte. Warm bad was aangenaam verrassend, het tot laatnag daarin gesoek. Die bed was soos om op my eie bed by huis te slaap en met oop vensters. Sal definitief weer besoek, veral om af te skakel weg van enige selfone en TV's.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar wil gaan kuier! Heerlike plaaservaring met die skapies! Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het alles gehad wat nodig was. Sal beslis weer terug gaan. Ons het die naweek geniet. Dit is 'n wonderlike plek en die gasvryheid was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dis 'n plek waar 'n mens regtig kan afskakel, sonder om daarop te konsentreer. Uitstekende, onvergeetlike naweek van rustigheid en sielsverryking. Die stilte weg van die stadsgeraas is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sielsverreikend. Ons het fantasties gebly. Die natuurskoon is pragtig met lieflike staproetes. Die hot tub was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely house, interesting locations, very kind hosts. Lovely house on a sheep farm in a semi-desert area with an old train station in a green oasis centre. Very kind hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433c1041c506668d586a6036a027f482ea358689dc1a9be72fb8f2a1f86d890a3685e0d2310bb280ae3ba28de03c595b863e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429453590624 19.836394786835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang