Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matroosbergstasie Karoohuisies

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Matroosbergstasie Karoohuisies is 'n lieflike stukkie hemel op die platteland, net 27 km vanaf De Doorns. Matroosberg Karoohuisies is 'n treinstasie wat buite diens is en is nou deel van 'n werkende skaap- en beesboerdery. Die plaas is heeltemal onafhanklik van krag- en waternetwerke en probeer omgewingsvriendelik saam met die natuur leef.

Verblyf op die plaas bestaan uit 4 lieflike selfsorgkothuise wat elk met gemaklike beddens ingerig is, 'n badkamer met 'n stort, 'n goed toegeruste kombuis, 'n knus sitarea en 'n patio en 'n privaat verhitte plonspoel. Die vierde kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en kombuis en leefarea met ingeboude braai en 'n verhitte swembad. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

De Doorns lê op die hoofroete na en van Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) en is 'n dorp vol kulturele erfenisse. Doendinge in die omgewing sluit wynproe, voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leon C
Saam met lewensmaat
5.0
Was amazing verblyf. Dankie aan die host, baie vriendelik. Hout was oor as ge. Was amazing verblyf. Dankie aan die host, baie vriendelik. Hout was oor...
Sien meer
Feb 2025
Juenesse D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte Karoo wegbreek om af te skakel en te recharge. Dit was 'n baie lekker wegbreek, weg van die gejaagde stadslewe. Ons het lekker in die veld ga...
Sien meer
Feb 2025
Enriq-a M
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing couple's getaway for quality time. Peace and tranquility at its finest. I would definitely visit Matroosbergstasie again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elsie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar wil gaan kuier! Heerlike plaaservaring met die skapies! Alles was skoon en netjies.
Sep 2024
Ruan J
Saam met vriende
5.0
Ons het alles gehad wat nodig was. Sal beslis weer terug gaan. Ons het die naweek geniet. Dit is 'n wonderlike plek en die gasvryheid was baie lekker.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matroosbergstasie Karoohuisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433c1041c506668d586a6036a027f482ea358689dc1a9be72fb8f2a1f86d890a3685e0d2310bb280ae3ba28de03c595b863e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429453590624 19.836394786835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang