Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kgalagadi Lifestyle Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 526 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lizelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gebly. Personeel baie gasvry! Heerlik gebly. Lekker burger en vatbier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarizé R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik. Vriendelik. Ideaal. Baie dankie vir 'n baie gerieflike oornag. Na 'n lang dag op die pad was dit maklik om vinnig en vriendelik te boek. Die winkel het alles wat jy nodig mag kry. Die beste was dat ons aircon reeds aangeskakel was toe ons by ons huisie kom. Lekker koel. Die kombuis is baie oulik met alles wat jy nodig mag kry. Dit was baie gerieflik om vandaar die oggend in te gaan by die Kgalagadi Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Het alles gehad wat ons wou hê vir 'n oorslaap. Ons was net vir een nag daar en dit was heel ok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Good location. Value for money. Stay was fine. TV was not operating. Was not aware of available WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan W
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Super lodge in der Nähe des Parks. Tolle lodge, nur ein paar Kilometer (etwa fünf) vom Eingang des Parks entfernt. Gutes Essen, freundliche Bedienung. Gute Ausstattung des Chalets.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Ek sal weer daar bly. Ons het lekker gebly, dit is net jammer dat die personeel wat gaste ontvang of inslaap, motors het wat oorverdowende musiek maak en die rustigheid wat 'n vakansieganger so broodnodig het, versteur word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons is officieel verslaaf aan die Kgalagadi Lifestyle Lodge en die Kalahari. Ons het ontsettend lekker gebly. Gemaklik geslaap, heerlik gebraai en afgekoel in die soutwater swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Peaceful, happy, relaxing and satisfying. Absolutely stunning place to stay. Exceeded expectations. Cannot wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

'n Oase in die verstrengende hitte van die Kalahari. Het die oornagplek nodig gehad nadat ons kampering (weer skade) ons onkant gevang het. Wat baie gehelp het, was feit dat ons opgegradeer is. Dankie daarvoor!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kgalagadi Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 526

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3253e8abd444930a94116bcedf0497cfa8c669e505c8ef20e07ced54b06c38e8ad24d57512b817f0a8bfbb64bd96b291d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 526 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang