Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kgalagadi Lifestyle Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kgalagadi Lifestyle Lodge is in Mier, Noord-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat die Kgalagadi Nasionale Oorgrenspark, Hakskeen Pan en Khomani Kulturele Landskap insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf word in 'n verskeidenheid chalets en kampeerplekke gebied. Dit sluit in luukse chalets, gesins-chalets, standaard-chalets, sake-chalets, luukse kampeer-chalets en kampeerplekke. Alle chalets is ingerig met gemaklike beddens, het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en het 'n privaat ingang. Gaste sal hul eie kamptoerusting moet saambring as hulle wil kamp.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n restaurant en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, swem en wildkyk insluit.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 526 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Personeel baie gasvry! Heerlik gebly. Lekker burger en vatbier.
Feb 2025
Sarizé R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Vriendelik. Ideaal. Baie dankie vir 'n baie gerieflike oornag. Na 'n lang dag op die pad was dit maklik om vinnig en vriendelik te boek. Di...
Sien meer
Jan 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Het alles gehad wat ons wou hê vir 'n oorslaap. Ons was net vir een nag daar en dit was heel ok.
Des 2024
Phidelia S
5.0
Uitsonderlike belewenis van Kalahari Luuksheid. Heerlike kuier met familie, klipgooi van Kgalagadi Oorgrenspark. Pragtige sonsopkoms, elande en emos h...
Sien meer
Des 2024
Lida-mari H
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was ons wou gehad het. Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kgalagadi Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 526

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kgalagadi Lifestyle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3253e8abd444930a94116bcedf0497cfa8c669e505c8ef20e07ced54b06c38e8ad24d57512b817f0a8bfbb64bd96b291d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 526 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang