Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Full Circle BnB

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Die eienaars woon op die eiendom in 'n aparte kothuis, los van die huis.

Etes kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Reëlings kan vir laat inklok getref word.

Slegs gaste vir wie bespreek en betaal is, word op die perseel toegelaat.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Verfilming van die eiendom word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie; die eienaars het egter 4 ten volle huisopgeleide en baie vriendelike troeteldiere (2 katte en 2 honde - 'n Fox Terrier en 'n Jack Russell) om gaste te verwelkom.

Harde musiek of geluide word nie toegelaat nie.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie.

Gaste word gevra om die eiendom te respekteer asof dit hul eie is.

Alle inwoners en hul besittings moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Koedoe Street, Sunnyridge, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45e4d497cff05cad612e83319de073a4b815a540457ed111fbb7994a843ffd45f82ce8d20d26565cf88cb24efb11b965b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 102 Koedoe Street Sunnyridge 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171201 28.18095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang