Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Full Circle BnB

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tranquility Room
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n dubbelklerekas, ekstra beddegoed, badhanddoeke en 'n plafonwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Yskas
Ketel
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Spieëltafel
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Huisreëls

Die eienaars woon op die eiendom in 'n aparte kothuis, los van die huis.

Etes kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Reëlings kan vir laat inklok getref word.

Slegs gaste vir wie bespreek en betaal is, word op die perseel toegelaat.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Verfilming van die eiendom word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie; die eienaars het egter 4 ten volle huisopgeleide en baie vriendelike troeteldiere (2 katte en 2 honde - 'n Fox Terrier en 'n Jack Russell) om gaste te verwelkom.

Harde musiek of geluide word nie toegelaat nie.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie.

Gaste word gevra om die eiendom te respekteer asof dit hul eie is.

Alle inwoners en hul besittings moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Serenity Room
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en beskik oor 'n gedeelde badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet, en 'n wasbak en spa-bad. Die kamer beskik ook oor 'n dubbelklerekas, ekstra beddegoed, badhanddoeke en 'n plafonwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Warmbad
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Toonbank
Braai
Kisvrieskas
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Stroomdienste
TV
Huisreëls

Die eienaars woon op die eiendom in 'n aparte kothuis, los van die huis.

Etes kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Reëlings kan vir laat inklok getref word.

Slegs gaste vir wie bespreek en betaal is, word op die perseel toegelaat.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Verfilming van die eiendom word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie; die eienaars het egter 4 ten volle huisopgeleide en baie vriendelike troeteldiere (2 katte en 2 honde - 'n Fox Terrier en 'n Jack Russell) om gaste te verwelkom.

Harde musiek of geluide word nie toegelaat nie.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie.

Gaste word gevra om die eiendom te respekteer asof dit hul eie is.

Alle inwoners en hul besittings moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Healing Room
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ingerig met 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n dubbelbed omskep kan word, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Ekstra beddegoed word voorsien, en die kamer het sy eie privaat ingang, kasspasie, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ekstra linne en 'n plafonwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Kombuis & eetkamer
Braai
Kisvrieskas
Vuurmaakhout
Yskas
Ketel
Oond
Stoof
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Huisreëls

Die eienaars woon op die eiendom in 'n aparte kothuis, los van die huis.

Etes kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Reëlings kan vir laat inklok getref word.

Slegs gaste vir wie bespreek en betaal is, word op die perseel toegelaat.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Verfilming van die eiendom word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie; die eienaars het egter 4 ten volle huisopgeleide en baie vriendelike troeteldiere (2 katte en 2 honde - 'n Fox Terrier en 'n Jack Russell) om gaste te verwelkom.

Harde musiek of geluide word nie toegelaat nie.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie.

Gaste word gevra om die eiendom te respekteer asof dit hul eie is.

Alle inwoners en hul besittings moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Koedoe Street, Sunnyridge, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45e4d497cff05cad612e83319de073a4b815a540457ed111fbb7994a843ffd45f82ce8d20d26565cf88cb24efb11b965b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 102 Koedoe Street Sunnyridge 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171201 28.18095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang