Accommodation @ Sea Trader
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Haleric - Chalet 1
- Selfsorg
- Lisboa - Chalet 2
- Selfsorg
- Chubb - Chalet 3
- Selfsorg
- St Lawrence - Chalet 4
- Selfsorg
- Sea Trader Apartment
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Alle sigaretstompies moet in 'n houer geplaas word en nie deur die plante of in die parkeerarea weggedoen word nie.
'n Slaapbank kan teen 'n ekstra koste in die sitarea voorsien word.
Partytjies en geleenthede sal nie geduld word nie.
Daar word 'n maksimum van 2 gaste in die eenheid toegelaat.
Geen harde musiek na 22h00 nie. Dit is 'n privaat natuurreservaat so geraasvlakke moet laag gehou word.
Moet asseblief nie die meubels herrangskik nie.
Gaste word vriendelik gevra om die asblik uit te haal wanneer hulle die eenheid verlaat.
Onwettige middels sal nie op die perseel toegelaat word nie.
Gebruik asseblief die bestaande paadjie wat na die see lei en bly op die pad.
Voertuie word nie toegelaat om voor die eenhede geparkeer te word nie.
Parkeer asseblief jou motor aan die linkerkant van die parkeerarea onder die bome.
Gaste word gevra om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Neem asseblief kennis dat hierdie verblyf op dieselfde perseel as die Sea Trader Wedding Venue geleë is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang