Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 38192 reviews.

Oudtshoorn, Western Cape

Tokka-Tokka

"Baie toeriste attraksies en eetplekkies."

Lamberts Bay, Western Cape

The Sea Cottage Accommodation

"Dis okay, maar kan gerus bietjie aandbag gee aan die voorkoms van die dorp."

Gansbaai, Western Cape

After8 Bed and Breakfast

"Ons het gehou van dit wat ons gesien en beleef het."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Lombards Guest House

"Die dorp is baie verwaarloos wat jammer is, want die blomme is so mooi gewees en die mense baie vriendelik. Net jammer die munisipaliteit laat die dorp so agteruitgaan. Strate in swak toestand en baie geboue is verwaarloos."

Cape Town, Western Cape

Casa Greenpoint

"Cape Town is the most amazing sightseeing destination proven."

Vermont, Western Cape

Selah House

"Pragtige omgewing."

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Een pragtige wegbreek-plek!"

Arniston, Western Cape

High Tide

"Awesome, clean and quiet."

George, Western Cape

8@Adderley

"Ek is mal oor die dorp."

Montagu, Western Cape

Montague 4 Seasons

"Baie min restaurante om in die aand te gaan eet."

Bredasdorp, Western Cape

Haus Barbara Guest House

"Great little town that works well as a base to explore the area."

Betty's Bay, Western Cape

Blombos Selfsorg

"Ongelooflik, mooi en rustig."

Dwarskersbos , Western Cape

5 on Weste

"Rustige Weskusdorp. Heerlik om te ontspan vir 'n stadsbewoner."

De Vlugt, Western Cape

Angie's G-spot

"Baie mooi area, uitstekende gasvryheid en absoluut vit die natuurliefhebber."

Citrusdal, Western Cape

Kunje Guest Farm

"Nie te mooi plekkie nie - meer verwag. Ly nog onder verspoelings."

De Rust, Western Cape

Aardts Cabins

"Baie rustig en mooi in die winter."

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Not much in Klawer itself but it was a good base for exploring the flowers."

Citrusdal, Western Cape

Cederkloof Botanical Retreat

"Improve on the small details that have an effect on a customers stay."

Victoria Bay, Western Cape

Pier Plesier

"Sal weer kom kuier in Victoriabaai."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers