Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
615 lekke plekke om te bly
AshTree GuestHouse Guesthouse vier met groot waardering die Karoo se pragtige omgewing en inkorporeer verskillende ...
Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oors...
Serenity Cottage
Mitat Gastehuis bied oornagverblyf aan 6 gaste op die eienaar se perseel in die hartjie van Beaufort-Wes. Kamer ...
Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal ...
Kareelaagte Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas langs die N9 tussen Graaff-Reinet e...
Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britsto...
Karoo Vine Cottages is ten volle sonkrag-aangedrewe en bied veilige selfsorgverblyf in die rustige en geskiedkundig...